We've sent a verification link by email
Didn't receive the email? Check your Spam folder, it may have been caught by a filter. If you still don't see it, you can resend the verification email.
Part of the global-village project/dare.
A reading from part 3 of "Die Afrikaanse Woordeboek", a tribute to one of its assistant editors.
Text:
"Mattheus François Toerien het in die sewentien jaar wat hy aan Die Afrikaanse Woordeboek verbonde was, 'n baie belangrike bydrae gelewer op die gebied van die Afrikaanse taal. Aan die opstel van Deel I en II het hy 'n groot aandeel gehad, maar ook Deel III bevat nog van sy werk.
Sy omvangryke kennis, belesenheid en sy sterk geheue was vir hom van groot waarde by die leksikografiese arbeid. Op hierdie gespesialiseerde terrein was hy so tuis dat daar weinig moeilikhede oorgebly het waarvoor hy nie 'n aanneemlike oplossing kon vind nie. 'n Vlug werkende verstand, 'n verbasende werkvermoë en 'n skat van parate kennis - dit was kenmerke van die assistent-redakteur."
Type
Wave (.wav)
Duration
0:43.717
File size
7.4 MB
Sample rate
44100.0 Hz
Bit depth
16 bit
Channels
Stereo